Sidse Babett Knudsen

Sidse Babett Knudsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 November 1968 (1968-11-22)
Nasionaliteit Deens
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sidse Babett Knudsen (gebore 22 November 1968) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Duke of Burgundy (2014) en Inferno (2016), en in die televisiereekse Borgen (2010) en Westworld (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy